Kylie Minogue

Kylie Minogue
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kylie Ann Minogue
Geboorte 28 Mei 1968 (1968-05-28)
Melbourne, Victoria, Australië
Nasionaliteit Australiër
Beroep(e) Aktrise, sangeres en komponis
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kylie Minogue (gebore 28 Mei 1968) is 'n Australiese sangeres en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Street Fighter (1994), Moulin Rouge! (2001), en San Andreas (2015), en in die televisiereeks Neighbours (1985).

Haar suster is die sangeres Dannii Minogue.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search